Voorgeskiedenis
Huldebluk aan Steve Hofmeyr
BB is die Skepper van “Duisend Maal ‘n Stêr”
'n Huldeblyk aan Steve Hofmeyr oorhandig aan hom op die stel van "Dis hoe dit is" op 6 Februarie 2007
Luister na uittreksel en kry Lirieke: Steve Hofmeyr blog
Liedjie word reeds uitgesaai op BayFM 107.9
Besoek BayFM Webtuiste
Stop die Moorde Toer
Met o.a. Adam Tas, MD Greyling, Beeskraal, Elizma Theron
Skrywer van Lirieke van “Binne In My” wat deur MD Greyling vir dié projek gebruik word
MD Greyling Webtuiste
Vertaling van "Lisa se Klavier"
Vertaling van “Lisa se Klavier” in Engels onder die titel "Lisa on the Keys"
Met goedkeuring van Koos Kombuis
Huldeblyk aan Koos Kombuis
BB is die skepper van “Hey Koos”